Gehoorsiftingresultate van 'n groep Kleurlingleerlinge
Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% se...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1987-12-01
|
Series: | South African Journal of Communication Disorders |
Online Access: | https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/313 |
Summary: | Gehoorsifting wat bestaan het uit suiwertoon- en immitansiesiftingsprosedures is uitgevoer op 201 Graad I-leerlinge in twee laerskole in die Kleurlingwoonbuurt, Eersterust. 15,7% van die ore wat getoets is, het nie voldoen aan die kriteria vir gehoor binne normale perke nie. Daar is gevind dat 2% sensories neurale gehoorverliese en 13,6% middeloortoestande vertoon. Die kinders uit die lae sosioekonomiese omgewing vertoon 'n geringe verhoogde voorkoms van middeloorprobleme volgens die immitansiesiftingstoetse. As gevolg van die stremmende effek van selfs 'n geringe of fluktuerende gehoorverlies op opvoedkundige vordering, word gereelde oudiologiese dienste vir die skole aanbeveel. |
---|---|
ISSN: | 0379-8046 2225-4765 |