Bewussynspanning in woordbeeld: ‘<i>Die Wahlerbrug</i>’ (Elsa Joubert)
Hierdie uitsonderlike novelle van Elsa Joubert stem baie ooreen met die prosa van Etienne Leroux, in soverre dit ook die soeke na die self verwoord. Volgens Charles Malan (1979, 17) is hierdie reis na binne, die selfontdekkingstog wat die essensie van sy self aan hom moet openbaar, die enigste moont...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1982-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/982 |