Die wet is evangelie: Die Heidelbergse Kategismus steeds aktueel na 450 jaar
In die denke van Martin Luther bestaan daar spanning tussen die wet van God en die evangelie. Vir Luther is liefde die eie werk en die wet die vreemde werk van God. Daarteenoor integreer of versoen Johannes Calvyn God se wet met die evangelie. Hy vertolk die openingswoorde van die wet byvoorbeeld as...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-09-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/694 |