Die stelsel van bedryfsvryheid

Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplann...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. P. du Toit Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1979-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114
id doaj-7477e7b75993448194be1d02aee17c6b
record_format Article
spelling doaj-7477e7b75993448194be1d02aee17c6b2020-11-25T01:18:07ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571979-03-0144210.4102/koers.v44i2.1114Die stelsel van bedryfsvryheidS. P. du Toit ViljoenDaar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author S. P. du Toit Viljoen
spellingShingle S. P. du Toit Viljoen
Die stelsel van bedryfsvryheid
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet S. P. du Toit Viljoen
author_sort S. P. du Toit Viljoen
title Die stelsel van bedryfsvryheid
title_short Die stelsel van bedryfsvryheid
title_full Die stelsel van bedryfsvryheid
title_fullStr Die stelsel van bedryfsvryheid
title_full_unstemmed Die stelsel van bedryfsvryheid
title_sort die stelsel van bedryfsvryheid
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1979-03-01
description Daar is in die modeme ekonomieë twee fundamentele verskillende maniere waar op die ekonomiese prosesse gekoordineer kan word: deur die staatsadministrasie en deur die markmeganisme. Die sentraal geadministreerde of geleide ekonomie steun oor die hele linie op owerheidsvoorskrifte en owerheidsbeplanning, vir die koordinasie van die ekonomiese bedrywigheid. Ekonomies word alle bedrywighede voorgeskryf, gelei en beheer. Wat die beheer betref, is die burokrasie gesentraliseerd: inligting stroom na bo, beslissings na benede. Polities is die kader van die sisteem monolities: die staat stel in beginsel belang in alle aktiwiteite van sy onderdane en kan geen enkele eienskap daarvan duld wat nie strook met sy eie aard nie. Hierdie toestand van sake word kragtig gesteun deur ’n geskikte ideologie.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1114
work_keys_str_mv AT spdutoitviljoen diestelselvanbedryfsvryheid
_version_ 1725143584059949056