Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms

Waarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwellin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan S. Marais
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1324

Similar Items