Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms
Waarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwellin...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1969-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1324 |
id |
doaj-73f8fda8dc4742d3af7696719d666fda |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-73f8fda8dc4742d3af7696719d666fda2020-11-25T00:29:23ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571969-03-0136510.4102/koers.v36i5.1324Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekomsJan S. MaraisWaarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwelling van nasionalisme duidelik waarneembaar in die meeste dele van die wêreld. Selfs die ideaal van ,,’n Verenigde Europa” skyn, afgesien van groter ekonomiese samewerking, vandag minder van ’n werklikheid te wees as ooit tevore. Dit skyn onmoontlik te wees om die eie nasionale trots van ’n erkende volk sonder meer uit te wis. Onafhanklikheid bly dus ’n begrip wat in die ware sin van die woord groot betekenis vir elke volk van naam inhou.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1324 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Jan S. Marais |
spellingShingle |
Jan S. Marais Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
Jan S. Marais |
author_sort |
Jan S. Marais |
title |
Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
title_short |
Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
title_full |
Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
title_fullStr |
Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
title_full_unstemmed |
Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
title_sort |
suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1969-03-01 |
description |
Waarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwelling van nasionalisme duidelik waarneembaar in die meeste dele van die wêreld. Selfs die ideaal van ,,’n Verenigde Europa” skyn, afgesien van groter ekonomiese samewerking, vandag minder van ’n werklikheid te wees as ooit tevore. Dit skyn onmoontlik te wees om die eie nasionale trots van ’n erkende volk sonder meer uit te wis. Onafhanklikheid bly dus ’n begrip wat in die ware sin van die woord groot betekenis vir elke volk van naam inhou. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1324 |
work_keys_str_mv |
AT jansmarais suidafrikaensyekonomiesselfstandigetoekoms |
_version_ |
1725331602701025280 |