KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?

<p>Bemarking en bemarkingsdenke vind hul oorsprong by die problematiek van dieekonomiteitsbeginsel soos gesien uit die perspektief van wins-georiënteerde ondernemings wat fisiese produkte vervaardig. Die aanvanklike eng beskouing het egter nie lank onbevraagteken gebly nie. Sommige bemarkers h...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: C. Boshoff, J.A. Bennett
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/330
id doaj-72ea1c248fb046bd9839e839685496e3
record_format Article
spelling doaj-72ea1c248fb046bd9839e839685496e32020-11-24T20:48:54ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0122210.5787/22-2-330KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?C. BoshoffJ.A. Bennett<p>Bemarking en bemarkingsdenke vind hul oorsprong by die problematiek van dieekonomiteitsbeginsel soos gesien uit die perspektief van wins-georiënteerde ondernemings wat fisiese produkte vervaardig. Die aanvanklike eng beskouing het egter nie lank onbevraagteken gebly nie. Sommige bemarkers het die rol en toepassing van bemarking in breër konteks beskou. Philip Kotler en Syd Levey (1969) was van die eerstes wat van die eng 'fisiese produk vir wins' benadering weggebreek het deur te argumenteer dat enige onderneming wat funksioneer om menslike behoeftes te bevredig eintlik bemark. Dat die onderneming ter wille van wins funksioneer is nie as relevant beskou nie. Kotler &amp; Levey (1969) het in die lig hiervan gepleit dat die toepassingsveld van bemarking uitgebrei moet word om nie-wins ondernemings in te sluit. Individue, idees en dienste kan ook bemark word, was hul redenasie.</p><p> </p>http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/330Bemarkingbemarkingsdenkewins-georiënteerde ondernemingsPhilip Kotler en Syd Leveynie-wins ondernemings
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author C. Boshoff
J.A. Bennett
spellingShingle C. Boshoff
J.A. Bennett
KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
Scientia Militaria
Bemarking
bemarkingsdenke
wins-georiënteerde ondernemings
Philip Kotler en Syd Levey
nie-wins ondernemings
author_facet C. Boshoff
J.A. Bennett
author_sort C. Boshoff
title KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
title_short KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
title_full KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
title_fullStr KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
title_full_unstemmed KAN DIE MILITÊRE STRATEEG BAAT VIND BY BEMARKING?
title_sort kan die militêre strateeg baat vind by bemarking?
publisher Stellenbosch University
series Scientia Militaria
issn 2224-0020
publishDate 2012-02-01
description <p>Bemarking en bemarkingsdenke vind hul oorsprong by die problematiek van dieekonomiteitsbeginsel soos gesien uit die perspektief van wins-georiënteerde ondernemings wat fisiese produkte vervaardig. Die aanvanklike eng beskouing het egter nie lank onbevraagteken gebly nie. Sommige bemarkers het die rol en toepassing van bemarking in breër konteks beskou. Philip Kotler en Syd Levey (1969) was van die eerstes wat van die eng 'fisiese produk vir wins' benadering weggebreek het deur te argumenteer dat enige onderneming wat funksioneer om menslike behoeftes te bevredig eintlik bemark. Dat die onderneming ter wille van wins funksioneer is nie as relevant beskou nie. Kotler &amp; Levey (1969) het in die lig hiervan gepleit dat die toepassingsveld van bemarking uitgebrei moet word om nie-wins ondernemings in te sluit. Individue, idees en dienste kan ook bemark word, was hul redenasie.</p><p> </p>
topic Bemarking
bemarkingsdenke
wins-georiënteerde ondernemings
Philip Kotler en Syd Levey
nie-wins ondernemings
url http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/330
work_keys_str_mv AT cboshoff kandiemiliterestrateegbaatvindbybemarking
AT jabennett kandiemiliterestrateegbaatvindbybemarking
_version_ 1716807542676389888