Skistosomose, ’n onderskatte en verwaarloosde probleem, selfs in die endemiese gebiede van die Republiek van Suid-Afrika

Na raming het tussen drie en vier miljoen mense in die endemiese gebiede van die RSA skistosomose onder lede. Hierdie raming is hoofsaaklik op die prevalensie van skistosomose soos dit by skoolgaande kinders gevind is, gebaseer. Die huidige ondersoek wat hoofsaaklik van buitepasiënte-rekords, wat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. T. Wolmarans
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2000-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/741
Description
Summary:Na raming het tussen drie en vier miljoen mense in die endemiese gebiede van die RSA skistosomose onder lede. Hierdie raming is hoofsaaklik op die prevalensie van skistosomose soos dit by skoolgaande kinders gevind is, gebaseer. Die huidige ondersoek wat hoofsaaklik van buitepasiënte-rekords, wat tussen 1990 en 1995 by die Letaba Hospitaal versamel is, gebruik gemaak het, het ten doel gehad om die getal skistosoom-positiewe gevalle wat tydens hierdie periode by die hospitaal geidentifiseer is, vas te stel.
ISSN:0254-3486
2222-4173