Die verband tussen werknemers se houding jeens regstellende aksie en hul werksbetrokkenheid: 'n Eksploratiewe studie
The relationship between employees' attitudes toward affirmative action and their work involvement: an explorative study. The principal aim of the study was to determine whether or not employee's attitude towards affirmative action bears any relation to their work involvement. A random sam...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1998-06-01
|
Series: | SA Journal of Industrial Psychology |
Subjects: | |
Online Access: | https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/644 |
Summary: | The relationship between employees' attitudes toward affirmative action and their work involvement: an explorative study. The principal aim of the study was to determine whether or not employee's attitude towards affirmative action bears any relation to their work involvement. A random sample of 600 participants taken from a large insurance company yielded 138 usable questionnaires. Although intercorrelations between attitude towards affirmative action and four work-related involvement foci produced no significant relation, chi square analyses did indicate the possibility of employee's attitude towards affirmative action and their work involvement being moderated by their gender and home language. Subsequently, the implications of these findings are discussed.
Opsomming
Die hoofdoel van die onderhawige studie was om te bepaal of daar 'n verband tussen werknemers se houding jeens regstellendc aksie en hul werksbetrokkenheid bestaan. 'n Ewekansige steekproef van 600 deelnemers geneem uit 'n groot versekeringsonderncming het 138 bruikbare vraelyste opgelewer. Hoewel interkorrelasies tussen houdings jeens regstellende aksie en vier werkverwante betrokkenheidsfokusse geen betekenisvolle verbande opgelewer het nie/ het chi-kwadraatontledings daarop gedui dat werknemers se houdingjeens regstellende aksie en hul werksbetrokkenheid moontlik wel dcur faktore soos geslag en huistaal gemodereer word. Die implikasies van die bevindinge word vervolgens bespreek. |
---|---|
ISSN: | 0258-5200 2071-0763 |