Konsepsie Christelik-nasionaal

In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip Christelik-Nasionaal. Dit doen hy deur: * kritiek te lewer op die naam „Christelik-Nasionaal”; * in die plek daarvan voor te stel die uitdrukking: „Koninkryks-”. Sy artikel getuig van ernstige en...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. Snyman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1979-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1113
Description
Summary:In sy artikel soek dr. J.H. van Wyk na ’n omvattender en indringender plaasvervanger vir die begrip Christelik-Nasionaal. Dit doen hy deur: * kritiek te lewer op die naam „Christelik-Nasionaal”; * in die plek daarvan voor te stel die uitdrukking: „Koninkryks-”. Sy artikel getuig van ernstige en oorspronklike denke. ’n Mens kan dan ook waardering hê vir sy bydrae in hierdie verband. Veral sy waarskuwing dat gewaak moet word teen ’n genasionaliseerde Christendom is beslis tydig en nodig.
ISSN:0023-270X
2304-8557