Die ontwrigting van die Afrikanervolk en volkseenheid

Die gevare wat ons Afrikanerdom voor die deur staan, is baie en ernstig. Daar is die gevaar van immigrasie van buitelanders, daar is die al driester geroep om gelykstelling tussen blank en gekleurd, daar is die dreigende oorheersing van ’n oppervlakkige Amerikaanse „jazz”-gees.

Bibliographic Details
Main Author: H. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1946-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1731