Lactantius: ’n Verkenning van ’n vroeg-Christelike denker se lewens- wêreldbeskoulike denke
Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), on...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1985-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/943 |
Summary: | Lactantius is teen omstreeks 250 n.c. in Africa Proconsularis gebore, en het die gebruiklike klassieke opvoeding by sy leermeester Arnobius, wie se werke “belangriker is weens die informasie oor die heidense godsdiens as oor die Christelike standpunt wat daarin gestel is” (Coetzee, 1954:135), ontvang. Hoewel “Laktanz in seinen erhaltenen Schriften mit autobiographischer Angaben ausserordentlich zurückhaltend” (Gerhardt 1924:1) is, kan uit Hieronymus se De viris illustribus 80 en sy Chron. ab Abr. 2333 (317 n.C.) afgelei word dat hy uitmuntende gawes gehad het. |
---|---|
ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |