Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)

Spangenberg het ’n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/46

Similar Items