Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)

Spangenberg het ’n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/46
id doaj-6d75990105eb4aa985182ce2dda3f930
record_format Article
spelling doaj-6d75990105eb4aa985182ce2dda3f9302020-11-24T23:15:10ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532012-11-01461e1e1110.4102/ids.v46i1.46547Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)Jan H. van Wyk0Unit for Reformed Theology, North-West University, Potchefstroom CampusSpangenberg het ’n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese skrywers elk ’n eie perspektief op Jesus ontwikkel het, perspektiewe wat mekaar soms weerspreek. In elk geval was daar ’n groot verskil tussen die historiese Jesus van Nasaret en die dogmatiese Jesus van die kerklike belydenis. In die kerklike dogma is Jesus vergoddelik, iets wat Hy nooit was of wou wees nie. Die ware Jesus was niemand anders nie as ’n Joodse profeet en wysheidsleermeester. Spangenberg kom tot hierdie gevolgtrekking op grond van wat hy noem ‘wetenskaplike studie’ en ’n radikaal-kritiese omgang met die Bybel. In hierdie artikel is sowel die filosofiese vertrekpunte as die teologiese konklusies van Spangenberg krities bespreek en bevraagteken. From Christology to Jesuology? Theological discussion with Sakkie Spangenberg with reference to his book Jesus van Nasareth (2009). Spangenberg wrote a riveting book on Jesus of Nazareth in which he paid attention to inter alia (alleged) Old Testament background and then proceeded to a more in-depth investigation into several New Testament perspectives on Jesus. He came to the conclusion that the different New Testament authors each developed their own perspective on Jesus, perspectives which were sometimes contradictory. He found a huge difference between the historical Jesus of Nazareth and the dogmatic Jesus of the church confessions. In this church tenet Jesus was deified, something He was not, neither wanted to be. The true Jesus was none other than a Jewish prophet and wisdom teacher. Spangenberg reached this conclusion on the basis of what he called ‘scientific’ study and a radically critical way of dealing with the Bible. In this article both the philosophical points of departure and the theological conclusions of Spangenberg were discussed and queried critically.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/46SpangenbergChristology/ChristiansJesuology/JesuitsRedemptionNew Reformation
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jan H. van Wyk
spellingShingle Jan H. van Wyk
Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
In die Skriflig
Spangenberg
Christology/Christians
Jesuology/Jesuits
Redemption
New Reformation
author_facet Jan H. van Wyk
author_sort Jan H. van Wyk
title Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
title_short Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
title_full Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
title_fullStr Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
title_full_unstemmed Van Christologie tot Jesulogie? Teologiese gesprek met Sakkie Spangenberg na aanleiding van sy boek <i>Jesus van Nasaret </i>(2009)
title_sort van christologie tot jesulogie? teologiese gesprek met sakkie spangenberg na aanleiding van sy boek <i>jesus van nasaret </i>(2009)
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2012-11-01
description Spangenberg het ’n boeiende boek oor Jesus van Nasaret geskryf waarin hy aandag skenk aan onder meer (vermeende) Ou-Testamentiese agtergronde, om daarna veral dieper in te gaan op verskeie Nuwe-Testamentiese perspektiewe op Jesus. Hy het tot die konklusie gekom dat die onderskeie Nuwe-Testamentiese skrywers elk ’n eie perspektief op Jesus ontwikkel het, perspektiewe wat mekaar soms weerspreek. In elk geval was daar ’n groot verskil tussen die historiese Jesus van Nasaret en die dogmatiese Jesus van die kerklike belydenis. In die kerklike dogma is Jesus vergoddelik, iets wat Hy nooit was of wou wees nie. Die ware Jesus was niemand anders nie as ’n Joodse profeet en wysheidsleermeester. Spangenberg kom tot hierdie gevolgtrekking op grond van wat hy noem ‘wetenskaplike studie’ en ’n radikaal-kritiese omgang met die Bybel. In hierdie artikel is sowel die filosofiese vertrekpunte as die teologiese konklusies van Spangenberg krities bespreek en bevraagteken. From Christology to Jesuology? Theological discussion with Sakkie Spangenberg with reference to his book Jesus van Nasareth (2009). Spangenberg wrote a riveting book on Jesus of Nazareth in which he paid attention to inter alia (alleged) Old Testament background and then proceeded to a more in-depth investigation into several New Testament perspectives on Jesus. He came to the conclusion that the different New Testament authors each developed their own perspective on Jesus, perspectives which were sometimes contradictory. He found a huge difference between the historical Jesus of Nazareth and the dogmatic Jesus of the church confessions. In this church tenet Jesus was deified, something He was not, neither wanted to be. The true Jesus was none other than a Jewish prophet and wisdom teacher. Spangenberg reached this conclusion on the basis of what he called ‘scientific’ study and a radically critical way of dealing with the Bible. In this article both the philosophical points of departure and the theological conclusions of Spangenberg were discussed and queried critically.
topic Spangenberg
Christology/Christians
Jesuology/Jesuits
Redemption
New Reformation
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/46
work_keys_str_mv AT janhvanwyk vanchristologietotjesulogieteologiesegesprekmetsakkiespangenbergnaaanleidingvansyboekijesusvannasareti2009
_version_ 1725591904238698496