Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek

Dit is bekend dat die opiossings van tweede-orde lineere differensiaalvergelykings met hoogstens vyf singulariteite ’n fundamentele rol speel in die Wiskundige Fisika. In hierdie artikel word aangetoon dat dieselfde bewering ook geld vir die Wiskundige Statistiek maar met die verskil dat ’n vergelyk...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. S. Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1985-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1012
id doaj-6ca3bd49cdfe42acafa71f280e9c0cd0
record_format Article
spelling doaj-6ca3bd49cdfe42acafa71f280e9c0cd02020-11-25T01:22:55ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731985-03-0141182410.4102/satnt.v4i1.1012886Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige StatistiekH. S. SteynDit is bekend dat die opiossings van tweede-orde lineere differensiaalvergelykings met hoogstens vyf singulariteite ’n fundamentele rol speel in die Wiskundige Fisika. In hierdie artikel word aangetoon dat dieselfde bewering ook geld vir die Wiskundige Statistiek maar met die verskil dat ’n vergelyking met drie reguliere singulariteite voldoende is. Twee wye klasse van waarskynlikheidsverdelings, een vir kontinue verdelings en een virdiskrete verdelings, word gedefinieer as opiossings van so ’n differensiaalvergelyking. Daarna word aangetoon dat al die verdelings wat normaalweg in die Wiskundige Statistiek as van belang geag word in hierdie klasse bevat word. In die geval van kontinue verdelings is die waarskynlikheidsfunksies opiossings van die genoemde differensiaalvergelyking terwyl vir diskrete verdelings die waarskynlikheidsvoortbringende funksies wel opiossings van so ’n vergelyking is. Deur geskikte meerdimensionale uitbreidings te definieer volg ooreenkomstige differensiaalvergelykings vir kontinue en diskrete meerveranderlike verdeling.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1012
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author H. S. Steyn
spellingShingle H. S. Steyn
Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
South African Journal of Science and Technology
author_facet H. S. Steyn
author_sort H. S. Steyn
title Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
title_short Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
title_full Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
title_fullStr Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
title_full_unstemmed Die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die Wiskundige Statistiek
title_sort die fundamentele belang van differensiaalvergelykings met drie singulariteite vir die wiskundige statistiek
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1985-03-01
description Dit is bekend dat die opiossings van tweede-orde lineere differensiaalvergelykings met hoogstens vyf singulariteite ’n fundamentele rol speel in die Wiskundige Fisika. In hierdie artikel word aangetoon dat dieselfde bewering ook geld vir die Wiskundige Statistiek maar met die verskil dat ’n vergelyking met drie reguliere singulariteite voldoende is. Twee wye klasse van waarskynlikheidsverdelings, een vir kontinue verdelings en een virdiskrete verdelings, word gedefinieer as opiossings van so ’n differensiaalvergelyking. Daarna word aangetoon dat al die verdelings wat normaalweg in die Wiskundige Statistiek as van belang geag word in hierdie klasse bevat word. In die geval van kontinue verdelings is die waarskynlikheidsfunksies opiossings van die genoemde differensiaalvergelyking terwyl vir diskrete verdelings die waarskynlikheidsvoortbringende funksies wel opiossings van so ’n vergelyking is. Deur geskikte meerdimensionale uitbreidings te definieer volg ooreenkomstige differensiaalvergelykings vir kontinue en diskrete meerveranderlike verdeling.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1012
work_keys_str_mv AT hssteyn diefundamentelebelangvandifferensiaalvergelykingsmetdriesingulariteitevirdiewiskundigestatistiek
_version_ 1725124622083424256