* ’n Toekomsblik.

’n Gebrek aan bekwame bestuurders word werklik in Suid-Afrika ondervind. Nuwe fabrieke en besigheidsinrigtings het geen ander uitweg as om bestuurders van gevestigde sake te lok nie, om hulle dienste dan weer te verloor aan ander wat beter vooruitsigte aanbied. Dieselfde geld natuurlik vir deskundig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F. J. du Toit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1954-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1846

Similar Items