Vlaanderens glorie: Die primitiewe en bruegel

Drie keer sou ons stamland Vlaandere 'n aansienlike plek in die kunsgeskiedenis van die wêreld inneem. Die eerste keer in die 15e eeu of eeu van Bourgondië met die „sogenaamde” Vlaamse Primitiewe, ’n tweede keer in die 17e eeu of eeu van die Vlaamse Barok met kunstenaars soos Rubens, Van Di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. A.F. Teurlinckx
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1966-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1368
Description
Summary:Drie keer sou ons stamland Vlaandere 'n aansienlike plek in die kunsgeskiedenis van die wêreld inneem. Die eerste keer in die 15e eeu of eeu van Bourgondië met die „sogenaamde” Vlaamse Primitiewe, ’n tweede keer in die 17e eeu of eeu van die Vlaamse Barok met kunstenaars soos Rubens, Van Dijck en Jordaens en ’n derde keer, in die 20e eeu, met ekspressio- niste soos Permeke, Jespers en Servaes.
ISSN:0023-270X
2304-8557