Historiese besef
Met hierdie uitdrukking ontmoet ons twee bekende woorde wat ’n saak moet aandui wat by die eerste ontmoeting ’n heel voor die handliggende saak skyn te wees. Tog moet ons daarvoor gewaarsku word dat dit nie so ’n voor die hand liggende saak is nie en dat by nadere ontleding daarvan ons wel ’n bekend...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1973-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/991 |