’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor
Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2001-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/252 |
Summary: | Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ’n grafietsfeer met ’n diameter van 60 mm saamgepers is. |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |