Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking

Baie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1988-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/305
id doaj-69992165d8694f2b91aebd99b0229bca
record_format Article
spelling doaj-69992165d8694f2b91aebd99b0229bca2020-11-25T00:09:55ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651988-12-0135110.4102/sajcd.v35i1.305208Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwykingA. van der Merwe0I. C. Uys1J. M. Loots2R. J. Grimbeek3Department of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaDepartment of Speech Pathology and Audiology, University of PretoriaInstitute for Sport Research, University of PretoriaDepartment of Statistics, University of PretoriaBaie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard van die afwyking waargeneem. Hierdie simptome word verder geanaliseer in hierdie artikel. Die frekwensie en tipe foute by herhaalde produksie van onsineenhede wat sistematies gevarieer is in klankstruktuur en artikulasie-eienskappe is nagegaan by vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie. Daar is onder andere waargeneem dat suiwer verbale apraksie gekenmerk word deur distorsie van klanke wat soms soos vervangings klink, afbakening van lettergrepe en veranderinge in die struktuur van 'n eenheid met veral 'n neiging om dit te vereenvoudig na 'n KV-eenheid of duplisering daarvan. Daar is moontlik 'n onderliggende onvermoë om die kritiese ekwivalensiegrense en bewegings te handhaaf, klanke vinnig en onveranderlik vooruit te voer en om spraak vooruit te beplan.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/305
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author A. van der Merwe
I. C. Uys
J. M. Loots
R. J. Grimbeek
spellingShingle A. van der Merwe
I. C. Uys
J. M. Loots
R. J. Grimbeek
Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
South African Journal of Communication Disorders
author_facet A. van der Merwe
I. C. Uys
J. M. Loots
R. J. Grimbeek
author_sort A. van der Merwe
title Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
title_short Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
title_full Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
title_fullStr Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
title_full_unstemmed Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking
title_sort ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: aanduidings van die aard van die afwyking
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1988-12-01
description Baie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard van die afwyking waargeneem. Hierdie simptome word verder geanaliseer in hierdie artikel. Die frekwensie en tipe foute by herhaalde produksie van onsineenhede wat sistematies gevarieer is in klankstruktuur en artikulasie-eienskappe is nagegaan by vier persone met verworwe verbale apraksie en een persoon met verbale ontwikkelingsapraksie. Daar is onder andere waargeneem dat suiwer verbale apraksie gekenmerk word deur distorsie van klanke wat soms soos vervangings klink, afbakening van lettergrepe en veranderinge in die struktuur van 'n eenheid met veral 'n neiging om dit te vereenvoudig na 'n KV-eenheid of duplisering daarvan. Daar is moontlik 'n onderliggende onvermoë om die kritiese ekwivalensiegrense en bewegings te handhaaf, klanke vinnig en onveranderlik vooruit te voer en om spraak vooruit te beplan.
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/305
work_keys_str_mv AT avandermerwe ouditiefwaarneembarefoutebyverbaleapraksieaanduidingsvandieaardvandieafwyking
AT icuys ouditiefwaarneembarefoutebyverbaleapraksieaanduidingsvandieaardvandieafwyking
AT jmloots ouditiefwaarneembarefoutebyverbaleapraksieaanduidingsvandieaardvandieafwyking
AT rjgrimbeek ouditiefwaarneembarefoutebyverbaleapraksieaanduidingsvandieaardvandieafwyking
_version_ 1725410066789564416