ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor
In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en p...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
2014-07-01
|
Series: | The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.td-sa.net/index.php/td/article/view/16 |
id |
doaj-68c7c3eb61df403ca08edf73e5e6ebb7 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-68c7c3eb61df403ca08edf73e5e6ebb72020-11-25T01:13:00ZengAOSISThe Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa1817-44342415-20052014-07-0110110.4102/td.v10i1.1640ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentorJannie Pretorius0Skool vir Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderwys, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van die VrystaatIn hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en professionele ontwikkeling. Na ʼn waarderende onderhoud met die TV-aanbieder en stemkunstenaar, Coenie de Villiers, word die volgende vyf positiewe temas van sowel die navorser as De Villiers se vriendskap met Aucamp geïdentifiseer en ontleed: • keerpunt – ontmoeting met Aucamp • Aucamp se intellek en ruimheid van gees en ons verwonderdering • mentorskap en briewe • persoonlike keuse van Aucamp se aangrypendste skryfwerk en uitsonderlike vakmanskap • persoonlike beskouings omtrent wat ander kunstenaars by Aucamp kan leer ʼn Foto-collage is saamgestel om as visuele agtergrond vir die waardering te dien. Die navorser het ʼn persoonlike onderhoud met Aucamp gevoer om sy reaksie op die geïdentifiseerde temas te verkry en het Aucamp se reaksie met die bespreking geïntegreer.http://www.td-sa.net/index.php/td/article/view/16Persoonlike waardering5D-siklus van waarderende ondersoekHennie Aucamp as mentorCoenie de Villierspositiewe temas |
collection |
DOAJ |
language |
English |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Jannie Pretorius |
spellingShingle |
Jannie Pretorius ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa Persoonlike waardering 5D-siklus van waarderende ondersoek Hennie Aucamp as mentor Coenie de Villiers positiewe temas |
author_facet |
Jannie Pretorius |
author_sort |
Jannie Pretorius |
title |
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor |
title_short |
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor |
title_full |
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor |
title_fullStr |
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor |
title_full_unstemmed |
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor |
title_sort |
ʼn persoonlike waardering van hennie aucamp as mentor |
publisher |
AOSIS |
series |
The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa |
issn |
1817-4434 2415-2005 |
publishDate |
2014-07-01 |
description |
In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en professionele ontwikkeling. Na ʼn waarderende onderhoud met die TV-aanbieder en stemkunstenaar, Coenie de Villiers, word die volgende vyf positiewe temas van sowel die navorser as De Villiers se vriendskap met Aucamp geïdentifiseer en ontleed:
• keerpunt – ontmoeting met Aucamp
• Aucamp se intellek en ruimheid van gees en ons verwonderdering
• mentorskap en briewe
• persoonlike keuse van Aucamp se aangrypendste skryfwerk en uitsonderlike vakmanskap
• persoonlike beskouings omtrent wat ander kunstenaars by Aucamp kan leer ʼn
Foto-collage is saamgestel om as visuele agtergrond vir die waardering te dien. Die navorser het ʼn persoonlike onderhoud met Aucamp gevoer om sy reaksie op die geïdentifiseerde temas te verkry en het Aucamp se reaksie met die bespreking geïntegreer. |
topic |
Persoonlike waardering 5D-siklus van waarderende ondersoek Hennie Aucamp as mentor Coenie de Villiers positiewe temas |
url |
http://www.td-sa.net/index.php/td/article/view/16 |
work_keys_str_mv |
AT janniepretorius ʼnpersoonlikewaarderingvanhennieaucampasmentor |
_version_ |
1725163727177646080 |