‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)
<p>MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/421 |
id |
doaj-6401019191ed48898991f401154771c2 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-6401019191ed48898991f401154771c22020-11-24T20:43:10ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-0117210.5787/17-2-421‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)W.A. Dorning<p>MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef wat straks nog nie in die geskiedenis van moderne krygsmagte geëwenaar is me.</p> <p>Kwalik meer as 'n jaar na sy stigting, toe dit nog grotendeels op papier bestaan het, het die Unieverdedigingsmag (UVM) opdrag ontvang om 'n geweldadige industriële staking aan die Rand te onderdruk. Enkele maande nadat die UVM sy eerste vuurproef met welslae deurloop het, het dit voor die vee! groter krisisse van 'n interne rebellie en 'n wêreldoorlog te staan gekom. Maar weer eens het die jong weermag getoon dat dit teen hierdie uitdagings opgewasse was en teen die einde van die Eerste Wêreldoorlog het die UVM reeds ontwikkel tot 'n gedugte, professionele mag wat allerweë respek afgedwing het deur sy vaardigheid, dapperheid en volharding op die slagveld.</p>http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/421Unieverdedigingsmag (UVM)redoubtable fighting machineSuid-Afrikaanse Weermag (SAW)Union Defence Force (UDF)SA Defence Force celebrates its 75th anniversary |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
W.A. Dorning |
spellingShingle |
W.A. Dorning ‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) Scientia Militaria Unieverdedigingsmag (UVM) redoubtable fighting machine Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) Union Defence Force (UDF) SA Defence Force celebrates its 75th anniversary |
author_facet |
W.A. Dorning |
author_sort |
W.A. Dorning |
title |
‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) |
title_short |
‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) |
title_full |
‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) |
title_fullStr |
‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) |
title_full_unstemmed |
‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987) |
title_sort |
‘n kort kroniek van die suid-afrikaanse weermag (1912-1987) |
publisher |
Stellenbosch University |
series |
Scientia Militaria |
issn |
2224-0020 |
publishDate |
2012-02-01 |
description |
<p>MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef wat straks nog nie in die geskiedenis van moderne krygsmagte geëwenaar is me.</p> <p>Kwalik meer as 'n jaar na sy stigting, toe dit nog grotendeels op papier bestaan het, het die Unieverdedigingsmag (UVM) opdrag ontvang om 'n geweldadige industriële staking aan die Rand te onderdruk. Enkele maande nadat die UVM sy eerste vuurproef met welslae deurloop het, het dit voor die vee! groter krisisse van 'n interne rebellie en 'n wêreldoorlog te staan gekom. Maar weer eens het die jong weermag getoon dat dit teen hierdie uitdagings opgewasse was en teen die einde van die Eerste Wêreldoorlog het die UVM reeds ontwikkel tot 'n gedugte, professionele mag wat allerweë respek afgedwing het deur sy vaardigheid, dapperheid en volharding op die slagveld.</p> |
topic |
Unieverdedigingsmag (UVM) redoubtable fighting machine Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) Union Defence Force (UDF) SA Defence Force celebrates its 75th anniversary |
url |
http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/421 |
work_keys_str_mv |
AT wadorning nkortkroniekvandiesuidafrikaanseweermag19121987 |
_version_ |
1716820361735045120 |