Aanspreekvorme in die poësie

By die deurblaai van die Groot Verseboek (hierna GV) is dit opvallend dat daar so baie keer van aanspreekvorme in gedigte gebruik gemaak word. Van die heel eerste gedig wat daarin opgeneem is, naamlik Klaas Geswind en sy perd (p. 1) tot ’n gedig van die laaste opgenome digter, André le Roux, (struis...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. M. Wybenga
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1982-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/983

Similar Items