Die keuring van eerstejaarstudente in die Department Spraakheelkunde en Oudiologie (Universiteit van Pretoria)
Die artikel handel oor die keuring van logopedika-studente aan die Universiteit van Pretoria en beskryf die kompleksiteit van hierdie prosedure. Die huidige benadering poog om studente te selekteer wat die kursus suksesvol kan voltooi, met die aanname dat 'n toegewyde student wel deur die reg...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1984-12-01
|
Series: | South African Journal of Communication Disorders |
Online Access: | https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/344 |
Summary: | Die artikel handel oor die keuring van logopedika-studente aan die Universiteit van Pretoria en beskryf die kompleksiteit van hierdie prosedure. Die huidige benadering poog om studente te selekteer wat die kursus suksesvol kan voltooi, met die aanname dat 'n toegewyde student wel deur die regte supervisie gelei kan word tot 'n volwaardige terapeut. Gerekenariseerde data illustreer sekere verbande tussen studenteprestasies in die finale jaar en inisiële keuringtellings. Hierdie inligting word geïnterpreteer in terme van die tekortkominge sowel as sterk punte van so 'n benadering. |
---|---|
ISSN: | 0379-8046 2225-4765 |