Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika

Die kerk is wel nie van die wêreld nie, maar tog is die kerk altyd in die wêreld. Dit bring mee dat die kerk nie net op ’n geestelike vlak funksioneer nie, maar dat die kerk as geloofsgemeenskap ook aan die regsverkeer deelneem (Du Plooy 1982 49 en 148). Daar kan om prinsipiële oorwegings nie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. Pienaar
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1225
Description
Summary:Die kerk is wel nie van die wêreld nie, maar tog is die kerk altyd in die wêreld. Dit bring mee dat die kerk nie net op ’n geestelike vlak funksioneer nie, maar dat die kerk as geloofsgemeenskap ook aan die regsverkeer deelneem (Du Plooy 1982 49 en 148). Daar kan om prinsipiële oorwegings nie met die howe se vertolking van die regsposisie van kerke saamgestem word nie. Uit hoofde van verskeie oorwegings is dit onrealisties om alle kerke as vrywillige verenigings wat, op kontrak berus, te bestempel. Dit moet voortdurend beklemtoon word dat die kerk op ’n eiesoortige wyse aan die regsverkeer deelneem.
ISSN:1018-6441
2305-0853