Editorial
Hierdie is die laaste nommer van In die Skriflig wat deur ondergetekende hanteer sal word. “Daar is ’n tyd om te kom en daar is ’n tyd om te gaan” – só sou ’n mens op die Prediker wou uitbrei. Tans is dit tyd om te gaan – na veertien jaar.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2000-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/599 |
Search Result 1