Editorial

Hierdie is die laaste nommer van In die Skriflig wat deur ondergetekende hanteer sal word. “Daar is ’n tyd om te kom en daar is ’n tyd om te gaan” – só sou ’n mens op die Prediker wou uitbrei. Tans is dit tyd om te gaan – na veertien jaar.

Bibliographic Details
Main Author: A. Van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/599
Description
Summary:Hierdie is die laaste nommer van In die Skriflig wat deur ondergetekende hanteer sal word. “Daar is ’n tyd om te kom en daar is ’n tyd om te gaan” – só sou ’n mens op die Prediker wou uitbrei. Tans is dit tyd om te gaan – na veertien jaar.
ISSN:1018-6441
2305-0853