Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark

Hierdie artikel bied ’n ondersoek na die werk van Strijdom van der Merwe, die gedagte van aardkuns en die kunstenaarsboek in die konteks van die historiese en eietydse kunsmark. Die stelling dat ‘indien iets kuns genoem kan word, kan dit ook verkoop word’ word gebruik as vertrekpunt – ook in die gev...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jean le Clus-Theron
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/26
id doaj-5f32177aa8de41778af89142dc3567e0
record_format Article
spelling doaj-5f32177aa8de41778af89142dc3567e02020-11-24T23:24:25ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372012-11-01331e1e1010.4102/lit.v33i1.26350Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmarkJean le Clus-Theron0School of Communication Studies, North-West UniversityHierdie artikel bied ’n ondersoek na die werk van Strijdom van der Merwe, die gedagte van aardkuns en die kunstenaarsboek in die konteks van die historiese en eietydse kunsmark. Die stelling dat ‘indien iets kuns genoem kan word, kan dit ook verkoop word’ word gebruik as vertrekpunt – ook in die geval van kunsvorme wat skynbaar ‘onmoontlik’ is om te verkoop, soos aardkuns. Hierdie artikel besin oor die werk van Strijdom van der Merwe, die bekendste Suid Afrikaanse aardkunstenaar, binne die ietwat ongewone konteks (vir aardkuns) van die Suid-Afrikaanse kunsmark. Hy is ’n suksesvolle voltydse aardkunstenaar; nogal ’n uitsonderlike verskynsel binne die Suid-Afrikaanse kunsomgewing. Aardkuns is allerweë in die 1960s beskou as ’n ‘onmoontlike’ kunsvorm om te verkoop, en hierdie artikel ondersoek die geldigheid van hierdie stelling vir vandag. Die navorsingsmetode van die artikel is semi-gestruktureerde onderhoude en ’n literatuurstudie. My argument is, met verwysing na Van der Merwe se werk, dat die stelling ‘indien iets kuns genoem kan word, dit verkoopbaar is’ waar mag wees, maar met die moontlike voorbehoud van ‘verkoopbaar – op die een of ander manier’.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/26
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jean le Clus-Theron
spellingShingle Jean le Clus-Theron
Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
Literator
author_facet Jean le Clus-Theron
author_sort Jean le Clus-Theron
title Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
title_short Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
title_full Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
title_fullStr Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
title_full_unstemmed Skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: Strijdom van der Merwe se aardkuns in die konteks van die Suid-Afrikaanse kunsmark
title_sort skynbaar ‘onmoontlike’ kunsvorme: strijdom van der merwe se aardkuns in die konteks van die suid-afrikaanse kunsmark
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2012-11-01
description Hierdie artikel bied ’n ondersoek na die werk van Strijdom van der Merwe, die gedagte van aardkuns en die kunstenaarsboek in die konteks van die historiese en eietydse kunsmark. Die stelling dat ‘indien iets kuns genoem kan word, kan dit ook verkoop word’ word gebruik as vertrekpunt – ook in die geval van kunsvorme wat skynbaar ‘onmoontlik’ is om te verkoop, soos aardkuns. Hierdie artikel besin oor die werk van Strijdom van der Merwe, die bekendste Suid Afrikaanse aardkunstenaar, binne die ietwat ongewone konteks (vir aardkuns) van die Suid-Afrikaanse kunsmark. Hy is ’n suksesvolle voltydse aardkunstenaar; nogal ’n uitsonderlike verskynsel binne die Suid-Afrikaanse kunsomgewing. Aardkuns is allerweë in die 1960s beskou as ’n ‘onmoontlike’ kunsvorm om te verkoop, en hierdie artikel ondersoek die geldigheid van hierdie stelling vir vandag. Die navorsingsmetode van die artikel is semi-gestruktureerde onderhoude en ’n literatuurstudie. My argument is, met verwysing na Van der Merwe se werk, dat die stelling ‘indien iets kuns genoem kan word, dit verkoopbaar is’ waar mag wees, maar met die moontlike voorbehoud van ‘verkoopbaar – op die een of ander manier’.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/26
work_keys_str_mv AT jeanleclustheron skynbaaronmoontlikekunsvormestrijdomvandermerweseaardkunsindiekonteksvandiesuidafrikaansekunsmark
_version_ 1725560725732065280