Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika

'n Diagnostiese model word gebruik om die onderliggende atmosferiese prosesse wat aanleiding gegee het tot die 1991-1992- droogte oor Suidelike Afrika, te ondersoek. Dit blyk dat 'n styging in seeoppervlaktemperature van meer as 1 °C in die tropiese deel van die Suid-Indiese Oseaan in di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. R. Jury
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1993-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/551
id doaj-5ce1093bca03488bae0d8ea1bec5f3ec
record_format Article
spelling doaj-5ce1093bca03488bae0d8ea1bec5f3ec2020-11-25T03:49:25ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731993-07-0112181610.4102/satnt.v12i1.551456Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike AfrikaM. R. Jury'n Diagnostiese model word gebruik om die onderliggende atmosferiese prosesse wat aanleiding gegee het tot die 1991-1992- droogte oor Suidelike Afrika, te ondersoek. Dit blyk dat 'n styging in seeoppervlaktemperature van meer as 1 °C in die tropiese deel van die Suid-Indiese Oseaan in die winter van 1991 aanleiding kon gegee het tot 'n afwyking in die gemiddelde Walker-sirkulasie. Hierdeur is die invloei van warm, vogtige lug vanaf die Mosambiekkanaal oor die oostelike platorand van Suidelike Afrika moontlik onderdruk, met 'n gepaardgaande afname in reenval. Die afleiding word gemaak dat die patroon en siklusse van somerreënval oor Suidelike Afrika nou goed genoeg verstaan word om tentatiewe voorspellings te waag, maar dat toenemende samewerking tussen instansies in Suider-Afrika wat hulle met die weerkunde besig hou, hiervoor nodig is.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/551
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. R. Jury
spellingShingle M. R. Jury
Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
South African Journal of Science and Technology
author_facet M. R. Jury
author_sort M. R. Jury
title Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
title_short Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
title_full Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
title_fullStr Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
title_full_unstemmed Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika
title_sort die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in suidelike afrika
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1993-07-01
description 'n Diagnostiese model word gebruik om die onderliggende atmosferiese prosesse wat aanleiding gegee het tot die 1991-1992- droogte oor Suidelike Afrika, te ondersoek. Dit blyk dat 'n styging in seeoppervlaktemperature van meer as 1 °C in die tropiese deel van die Suid-Indiese Oseaan in die winter van 1991 aanleiding kon gegee het tot 'n afwyking in die gemiddelde Walker-sirkulasie. Hierdeur is die invloei van warm, vogtige lug vanaf die Mosambiekkanaal oor die oostelike platorand van Suidelike Afrika moontlik onderdruk, met 'n gepaardgaande afname in reenval. Die afleiding word gemaak dat die patroon en siklusse van somerreënval oor Suidelike Afrika nou goed genoeg verstaan word om tentatiewe voorspellings te waag, maar dat toenemende samewerking tussen instansies in Suider-Afrika wat hulle met die weerkunde besig hou, hiervoor nodig is.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/551
work_keys_str_mv AT mrjury diestruktuurenmoontlikeaandrywingskragtevandie19911992droogteinsuidelikeafrika
_version_ 1724495636052574208