Die struktuur en moontlike aandrywingskragte van die 1991 - 1992 - droogte in Suidelike Afrika

'n Diagnostiese model word gebruik om die onderliggende atmosferiese prosesse wat aanleiding gegee het tot die 1991-1992- droogte oor Suidelike Afrika, te ondersoek. Dit blyk dat 'n styging in seeoppervlaktemperature van meer as 1 °C in die tropiese deel van die Suid-Indiese Oseaan in di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. R. Jury
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1993-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/551
Description
Summary:'n Diagnostiese model word gebruik om die onderliggende atmosferiese prosesse wat aanleiding gegee het tot die 1991-1992- droogte oor Suidelike Afrika, te ondersoek. Dit blyk dat 'n styging in seeoppervlaktemperature van meer as 1 °C in die tropiese deel van die Suid-Indiese Oseaan in die winter van 1991 aanleiding kon gegee het tot 'n afwyking in die gemiddelde Walker-sirkulasie. Hierdeur is die invloei van warm, vogtige lug vanaf die Mosambiekkanaal oor die oostelike platorand van Suidelike Afrika moontlik onderdruk, met 'n gepaardgaande afname in reenval. Die afleiding word gemaak dat die patroon en siklusse van somerreënval oor Suidelike Afrika nou goed genoeg verstaan word om tentatiewe voorspellings te waag, maar dat toenemende samewerking tussen instansies in Suider-Afrika wat hulle met die weerkunde besig hou, hiervoor nodig is.
ISSN:0254-3486
2222-4173