Oorsprong en wese van die sonde
Die sonde lê op die terrein van die etiese. Dit is daarom nie net intellektuele ‘dwaasheid’ nie. Nog minder is dit net ’n kultiese oortreding of ‘schennis’ van die lewensnorme. Sonde is ’n kwaad teenoor God en daarom ook teenoor ons naaste en teenoor onsself sodat verkenning van die terrein van die...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1979-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/810 |
Summary: | Die sonde lê op die terrein van die etiese. Dit is daarom nie net intellektuele ‘dwaasheid’ nie. Nog minder is dit net ’n kultiese oortreding of ‘schennis’ van die lewensnorme. Sonde is ’n kwaad teenoor God en daarom ook teenoor ons naaste en teenoor onsself sodat verkenning van die terrein van die sonde vir die teologiese etiek as vakwetenskap van die allergrootste belang is. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |