Statistiese terminologieprojek

Daar bestaan die afgelope paar dekades ’n Afrikaans-Engelse Statistiekwoordeboek. Hierdie woordeboek is laas in 1984 hersien en ongeveer agt jaar later het die behoefte begin ontstaan om die woordeboek by te werk met byvoeging van nuwe terme en hersiening van die bestaande terme. Aan die einde van...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. S. Steyn
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1996-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/653