Stukke teater/Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys is ’n dapper en gewaagde dramaturg. Hy is skrywer, akteur, vermaaklikheidskunstenaar, aktivis en filantroop. Drie besondere persone het elk ’n noemenswaardige invloed op Uys se lewe gehad. Sy ma, die befaamde konsertpianis Helga Basel, wat as Jodin uit Duitsland moes vlug net voor di...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2016-04-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1187 |
id |
doaj-54b6521e7f5c4772a82889030171134f |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-54b6521e7f5c4772a82889030171134f2020-11-25T02:17:43ZafrTydskrif vir Letterkunde AssociationTydskrif vir Letterkunde0041-476X2309-90702016-04-0153110.4314/tvl.v53i1.18Stukke teater/Pieter-Dirk UysAnthea Van Jaarsveld0University of the Free State, BloemfonteinPieter-Dirk Uys is ’n dapper en gewaagde dramaturg. Hy is skrywer, akteur, vermaaklikheidskunstenaar, aktivis en filantroop. Drie besondere persone het elk ’n noemenswaardige invloed op Uys se lewe gehad. Sy ma, die befaamde konsertpianis Helga Basel, wat as Jodin uit Duitsland moes vlug net voor die Tweede Wêreldoorlog, het hom geleer om as ’n wêreldburger oopkop, aanpasbaar en vreesloos-kreatief te wees. Van sy ma het hy geleer om nie sy kop en sy lewe te versuur met onbenullige snert nie.https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1187 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Anthea Van Jaarsveld |
spellingShingle |
Anthea Van Jaarsveld Stukke teater/Pieter-Dirk Uys Tydskrif vir Letterkunde |
author_facet |
Anthea Van Jaarsveld |
author_sort |
Anthea Van Jaarsveld |
title |
Stukke teater/Pieter-Dirk Uys |
title_short |
Stukke teater/Pieter-Dirk Uys |
title_full |
Stukke teater/Pieter-Dirk Uys |
title_fullStr |
Stukke teater/Pieter-Dirk Uys |
title_full_unstemmed |
Stukke teater/Pieter-Dirk Uys |
title_sort |
stukke teater/pieter-dirk uys |
publisher |
Tydskrif vir Letterkunde Association |
series |
Tydskrif vir Letterkunde |
issn |
0041-476X 2309-9070 |
publishDate |
2016-04-01 |
description |
Pieter-Dirk Uys is ’n dapper en gewaagde dramaturg. Hy is skrywer, akteur, vermaaklikheidskunstenaar, aktivis en filantroop. Drie besondere persone het elk ’n noemenswaardige invloed op Uys se lewe gehad. Sy ma, die befaamde konsertpianis Helga Basel, wat as Jodin uit Duitsland moes vlug net voor die Tweede Wêreldoorlog, het hom geleer om as ’n wêreldburger oopkop, aanpasbaar en vreesloos-kreatief te wees. Van sy ma het hy geleer om nie sy kop en sy lewe te versuur met onbenullige snert nie. |
url |
https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1187 |
work_keys_str_mv |
AT antheavanjaarsveld stukketeaterpieterdirkuys |
_version_ |
1724885611598315520 |