Stukke teater/Pieter-Dirk Uys
Pieter-Dirk Uys is ’n dapper en gewaagde dramaturg. Hy is skrywer, akteur, vermaaklikheidskunstenaar, aktivis en filantroop. Drie besondere persone het elk ’n noemenswaardige invloed op Uys se lewe gehad. Sy ma, die befaamde konsertpianis Helga Basel, wat as Jodin uit Duitsland moes vlug net voor di...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Association
2016-04-01
|
Series: | Tydskrif vir Letterkunde |
Online Access: | https://journals.assaf.org.za/index.php/tvl/article/view/1187 |
Summary: | Pieter-Dirk Uys is ’n dapper en gewaagde dramaturg. Hy is skrywer, akteur, vermaaklikheidskunstenaar, aktivis en filantroop. Drie besondere persone het elk ’n noemenswaardige invloed op Uys se lewe gehad. Sy ma, die befaamde konsertpianis Helga Basel, wat as Jodin uit Duitsland moes vlug net voor die Tweede Wêreldoorlog, het hom geleer om as ’n wêreldburger oopkop, aanpasbaar en vreesloos-kreatief te wees. Van sy ma het hy geleer om nie sy kop en sy lewe te versuur met onbenullige snert nie. |
---|---|
ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |