Handelinge 17: 5–34 en Romeine 1:18–25: Bewyse vir aansluitingspunte in die sending of vir ’n natuurlike teologie?
Dit het in ons ekumenies-gesinde wêreld van vandag by baie Christene mode geword om met ’n baie simpatieke oog na die heidense religieë te kyk. Allerlei verborge waarhede en positiewe elemente word in die tradisionele religie van die Bantoe, Mohammedaan, Boeddhis en Hindoe gesoek.
Main Author: | B. J. van der Walt |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1976-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1082 |
Similar Items
-
Pastorale handelinge met en vir die tagtig plus ouer persoon
by: Labuschagne, Jean
Published: (2016) -
Teologie en ontologie : Oor die wetenskap as nagmerrie vir die Teologie - en omgekeerd
by: L. F. Schulze
Published: (1986-01-01) -
’n Werkgroep vir teologie, filosofie en ander vakdissiplines
by: P.G.W. du Plessis
Published: (2011-06-01) -
Die relevansie van die gereformeerde teologie vir vandag
by: J. H. van Wyk
Published: (1995-06-01) -
’n Werkgroep vir teologie, filosofie en ander vakdissiplines
by: P.G.W. du Plessis
Published: (2011-06-01)