Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i>
Hierdie artikel ondersoek die konsepsie, historiese konteks en teoretiese raamwerk van Leora Farber se 2010 kunswerk The Futility of Writing 24-Page Letters wat ‘n voortsetting is van haar uitstalling Dis-Location/Re-Location. The Futility of Writing 24-Page Letters val binne die tematiek van Dis-Lo...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-11-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/29 |
id |
doaj-52e1b47d9b274f3986e9de9daadce4aa |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-52e1b47d9b274f3986e9de9daadce4aa2020-11-24T20:53:14ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372012-11-01331e1e1110.4102/lit.v33i1.29339Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i>Leora Farber0Elfriede Dreyer1Research Centre, Visual Identities in Art and Design, Faculty of Art, Design and Architecture, University of JohannesburgDepartment of Visual Arts, University of PretoriaHierdie artikel ondersoek die konsepsie, historiese konteks en teoretiese raamwerk van Leora Farber se 2010 kunswerk The Futility of Writing 24-Page Letters wat ‘n voortsetting is van haar uitstalling Dis-Location/Re-Location. The Futility of Writing 24-Page Letters val binne die tematiek van Dis-Location/Re-Location, maar beklemtoon één aspek van laasgenoemde, naamlik hoe fin-de-siècle Joodse koloniale immigrante vrouens in Suiderlike-Afrika – soos versinnebeeld in die persona van Bertha Marks (1862–1934) – negentiende-eeuse, Viktoriaanse genderideologieë ervaar het. Hierdie vrouens se lewenservarings het dikwels verset teenoor hul posisies as subjekte van ‘n patriargale sosiale sisteem behels, tog, as vrouens, was hul tegelykertyd medepligtig aan die onderskraging van diskriminerende koloniale ideologieë, en aan die handhawing van die rasse, sosiale en kulturele vooroordele, asook vorms van onderdrukking, wat hierdie ideologieë ingelig het. Daar word geargumenteer dat Bertha Marks ‘n verpersoonlikte heterotopia bewoon het; terwyl sy haar plek binne die struktuur van die rasse- en sosiale vooroordele van die koloniale tydperk ten volle ingeneem het, was sy terselfdertyd beperk deur haar posisionering binne dié raamwerk. Hierdie heterotopiese lewenservaring word weerspieël in die dagboekuittreksels waaruit The Futility of Writing 24-Page Letters bestaan. Daarin word haar teenstrydige posisies as slagoffer, getuie, bystander, meeloper en begunstigde van koloniale onreg en uitbuiting geopenbaar, en aanvaar sy in wisselende mate mede-verantwoordelikheid en mede-aanspreeklikheid vir haar rol en optrede.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/29 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Leora Farber Elfriede Dreyer |
spellingShingle |
Leora Farber Elfriede Dreyer Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> Literator |
author_facet |
Leora Farber Elfriede Dreyer |
author_sort |
Leora Farber |
title |
Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> |
title_short |
Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> |
title_full |
Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> |
title_fullStr |
Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> |
title_full_unstemmed |
Die dagboek van Bertha Marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>The Futility of Writing 24-Page Letters</i> |
title_sort |
die dagboek van bertha marks as ‘n heterotopia, soos verwoord in die kunswerk, <i>the futility of writing 24-page letters</i> |
publisher |
AOSIS |
series |
Literator |
issn |
0258-2279 2219-8237 |
publishDate |
2012-11-01 |
description |
Hierdie artikel ondersoek die konsepsie, historiese konteks en teoretiese raamwerk van Leora Farber se 2010 kunswerk The Futility of Writing 24-Page Letters wat ‘n voortsetting is van haar uitstalling Dis-Location/Re-Location. The Futility of Writing 24-Page Letters val binne die tematiek van Dis-Location/Re-Location, maar beklemtoon één aspek van laasgenoemde, naamlik hoe fin-de-siècle Joodse koloniale immigrante vrouens in Suiderlike-Afrika – soos versinnebeeld in die persona van Bertha Marks (1862–1934) – negentiende-eeuse, Viktoriaanse genderideologieë ervaar het. Hierdie vrouens se lewenservarings het dikwels verset teenoor hul posisies as subjekte van ‘n patriargale sosiale sisteem behels, tog, as vrouens, was hul tegelykertyd medepligtig aan die onderskraging van diskriminerende koloniale ideologieë, en aan die handhawing van die rasse, sosiale en kulturele vooroordele, asook vorms van onderdrukking, wat hierdie ideologieë ingelig het. Daar word geargumenteer dat Bertha Marks ‘n verpersoonlikte heterotopia bewoon het; terwyl sy haar plek binne die struktuur van die rasse- en sosiale vooroordele van die koloniale tydperk ten volle ingeneem het, was sy terselfdertyd beperk deur haar posisionering binne dié raamwerk. Hierdie heterotopiese lewenservaring word weerspieël in die dagboekuittreksels waaruit The Futility of Writing 24-Page Letters bestaan. Daarin word haar teenstrydige posisies as slagoffer, getuie, bystander, meeloper en begunstigde van koloniale onreg en uitbuiting geopenbaar, en aanvaar sy in wisselende mate mede-verantwoordelikheid en mede-aanspreeklikheid vir haar rol en optrede. |
url |
https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/29 |
work_keys_str_mv |
AT leorafarber diedagboekvanberthamarksasnheterotopiasoosverwoordindiekunswerkithefutilityofwriting24pagelettersi AT elfriededreyer diedagboekvanberthamarksasnheterotopiasoosverwoordindiekunswerkithefutilityofwriting24pagelettersi |
_version_ |
1716797639513604096 |