Onderwys in Afrika

Vergelykende opvoedkundige studie: By ’n onderwerp soos die onderhawige, waarin dit gaan oor die onderwys van ’n groot aantal geweste wat baie van mekaar verskil t.o.v. politiek, ekonomie, ras, maatskaplike toestande, ens., moet daar noodwendig op die terrein van die Vergelykende Opvoedkunde getree...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. J. J. Bingle
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1958-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1655
Description
Summary:Vergelykende opvoedkundige studie: By ’n onderwerp soos die onderhawige, waarin dit gaan oor die onderwys van ’n groot aantal geweste wat baie van mekaar verskil t.o.v. politiek, ekonomie, ras, maatskaplike toestande, ens., moet daar noodwendig op die terrein van die Vergelykende Opvoedkunde getree word wat vandag reeds vaste oogmerke en metodes van ondersoek ontwikkel het. Wil ons dus enigsins aanspraak maak op wetenskaplikheid met ons onderwerp, moet ons die prosedure wat algemeen in toepassing is ook hier gebruik.
ISSN:0023-270X
2304-8557