Kwaliteit van water wat aan wild in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park voorsien word
Kwaliteit van boorgatwater in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park wissel van vars (<5 dele per duisend totale opgeloste soute) tot hoogs gemineraliseerd (>10 dpd). Water in krippe waaruit wild drink, het altyd 'n swakker kwaliteit as die uit 'n boorgat of uit 'n dam. Die hoe kon...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | English |
Published: |
AOSIS
1989-10-01
|
Series: | Koedoe: African Protected Area Conservation and Science |
Subjects: | |
Online Access: | https://koedoe.co.za/index.php/koedoe/article/view/468 |
Summary: | Kwaliteit van boorgatwater in die Kalahari-gemsbok Nasionale Park wissel van vars (<5 dele per duisend totale opgeloste soute) tot hoogs gemineraliseerd (>10 dpd). Water in krippe waaruit wild drink, het altyd 'n swakker kwaliteit as die uit 'n boorgat of uit 'n dam. Die hoe konsentrasie van soute in kripwater, wat tot gevolg het dat die water van 'n groOt aantal waterpunte as ondrinkbaar vir vee geklassifiseer kan word, word veroorsaak deur volgehoue verdamping uit damme en krippe. Damwater word egter gereeld met "varser" water vanuit boorgate aangevul, maar 'n viotterklep verhoed dit by krippe. Die belangrikste minerale en ione wat in hoe konsentrasies in hierdie waters voorkom, is Na4', SO -, CF, en in enkele gevalle ook C^i++. |
---|---|
ISSN: | 0075-6458 2071-0771 |