Die liturgiese ontwikkeling in die G.K.S.A. ná 1946

Die G.K.S.A. was in die jare sedert die vorige wêreldoorlog, dus 1946, in ’n groter mate besig met liturgiese sake as wat met die eerste oogopslag duidelik is. Enkele sake is in die kiem gesmoor en kon geen groeikrag ontwikkel nie. Tot voorbeeld kan dien die poging in 1976 (p. 575) om in te val by d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. J. v. d. Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/728
Description
Summary:Die G.K.S.A. was in die jare sedert die vorige wêreldoorlog, dus 1946, in ’n groter mate besig met liturgiese sake as wat met die eerste oogopslag duidelik is. Enkele sake is in die kiem gesmoor en kon geen groeikrag ontwikkel nie. Tot voorbeeld kan dien die poging in 1976 (p. 575) om in te val by die hedendaagse tendens tot „Liturgiese vernuwing”. Gedurende die jare was daar oor ’n twaalftal liturgiese sake wel besluite geneem met invloed op die liturgie van dié G.K.S.A.
ISSN:1018-6441
2305-0853