Sagte drinkwater: geen oorsaak vir kardiovaskulêre siektes nie?

Daar is talle verwysings in wêreldliteratuur wat aandui dat sagte drinkwater ’n moontlike faktor in die ontwikkeling van hipertensie, degeneratiewe bloedvatsiektes en kardiovaskulêre siektes sou wees; so is bevind deur skrywers in die VSA, Ierland, Swede, Nederland, Kanada, Nieu-Seeland en Suid-Amer...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: D. A. van Staden, E. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1988-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/927
Description
Summary:Daar is talle verwysings in wêreldliteratuur wat aandui dat sagte drinkwater ’n moontlike faktor in die ontwikkeling van hipertensie, degeneratiewe bloedvatsiektes en kardiovaskulêre siektes sou wees; so is bevind deur skrywers in die VSA, Ierland, Swede, Nederland, Kanada, Nieu-Seeland en Suid-Amerika. Hulle beweer dat die mortaliteit van isgemiese hartsiekte hoer is in areas met sagte drinkwater.
ISSN:0254-3486
2222-4173