Survey-guided Development

Daar is reeds heelwat sukses behaal met die organisasieontwikkelingsbenadering bekend as Opname Gebaseerde Terugvoer (OGT). In hierdie artikel word onder meer die volgende kenmerke van OGT bespreek: die mate waartoe die benadering voldoen aan gestelde vereistes vir suksesvolle organisasieontwikkelin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. D. Coetsee
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1982-11-01
Series:SA Journal of Industrial Psychology
Subjects:
Online Access:https://sajip.co.za/index.php/sajip/article/view/335
Description
Summary:Daar is reeds heelwat sukses behaal met die organisasieontwikkelingsbenadering bekend as Opname Gebaseerde Terugvoer (OGT). In hierdie artikel word onder meer die volgende kenmerke van OGT bespreek: die mate waartoe die benadering voldoen aan gestelde vereistes vir suksesvolle organisasieontwikkeling, hoe OGT verskil van die ander belangrikste organisasieontwikkelingsbenadering naamlik laboratorium- of sensitiwiteitsopleiding, die belangrikste stappe van 'n OGT-program, die voordele en waarde van die benadering en aanduidings van moontlike verdere navorsing wat daartoe kan bydra om die doeltreffendheid van Opname Gebaseerde Terugvoer te verhoog.
ISSN:0258-5200
2071-0763