Luiperds en grondeienaars: Houdings, konflik en metodes om ekonomiese waarde van luiperds te verhoog

Karnivore word wêreldwyd bedreig deur menslike aktiwiteite en mens geïnduseerde mortaliteit speel vandag die grootste rol in afnames in karnivoorspesies en getalle, veral in gebiede waar vee bedreig word. In Suid-Afrika word karnivore ook deur wildboere vervolg wat glo dat hulle ’n negatiewe impak o...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2008-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/82