Luiperds en grondeienaars: Houdings, konflik en metodes om ekonomiese waarde van luiperds te verhoog
Karnivore word wêreldwyd bedreig deur menslike aktiwiteite en mens geïnduseerde mortaliteit speel vandag die grootste rol in afnames in karnivoorspesies en getalle, veral in gebiede waar vee bedreig word. In Suid-Afrika word karnivore ook deur wildboere vervolg wat glo dat hulle ’n negatiewe impak o...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2008-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/82 |
Summary: | Karnivore word wêreldwyd bedreig deur menslike aktiwiteite en mens geïnduseerde mortaliteit speel vandag die grootste rol in afnames in karnivoorspesies en getalle, veral in gebiede waar vee bedreig word. In Suid-Afrika word karnivore ook deur wildboere vervolg wat glo dat hulle ’n negatiewe impak op wildgetalle het |
---|---|
ISSN: | 0254-3486 2222-4173 |