Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur

In alle gemeenskappe word dit aanvaar dat persoonlike naamgewingspraktyke en kultuur met mekaar vervleg is. Aangesien kultuur nie staties is nie, maar dinamies en voortdurend aan die verander, het persoonsname groot verandering ondergaan as gevolg van van sosio-kulturele en politieke faktore. Hierdi...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Sihawukele Ngubane, Nompumelelo Thabethe
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-08-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/431
id doaj-4be5971f10364ca2b2a3cddc9210d30e
record_format Article
spelling doaj-4be5971f10364ca2b2a3cddc9210d30e2020-11-24T23:03:27ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372013-08-01341e1e710.4102/lit.v34i1.4311000Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die ZoeloekultuurSihawukele Ngubane0Nompumelelo Thabethe1Department of isiZulu, School of Arts, Howard College Campus, University of KwaZulu-Natal, DurbanDepartment of Community Development, School of Built Environment and Development Studies, Howard College Campus, University of KwaZulu-Natal, DurbanIn alle gemeenskappe word dit aanvaar dat persoonlike naamgewingspraktyke en kultuur met mekaar vervleg is. Aangesien kultuur nie staties is nie, maar dinamies en voortdurend aan die verander, het persoonsname groot verandering ondergaan as gevolg van van sosio-kulturele en politieke faktore. Hierdie artikel besin die verandering en kontinuïteit in die praktyk van persoonsnaamgewing onder die Zoeloes. Nuwe data toon die ontwikkeling vanaf prekoloniale Afrika tot die post-1994 periode in Suid-Afrika. Dit toon ook dat die terugwinning van inheemse name in die nuwe demokratiese bedeling beskou moet word as ’n wyse waarop Afrikane hulle identiteit herdefinieer en herbevestig; dus ’n destigmatisering van hulle kultuur. Hierdie artikel neem sterk standpunt in dat persoonsnaamgewing in enige gemeenskap nie van die sosio-kulturele omgewing losgemaak kan word nie. Persoonsnaamgewing en kultuur is veeleer onlosmaaklik aan die sosio-politieke gegewenheid van ’n spesifieke historiese tydperk verbonde. Hierdie feit word gedemonstreer deur die verskuiwing van persoonsnaamgewingspraktyke wat grootliks deur gemeenskapswaardes geïnspireer was, na dié wat deurspek is met teenstrydighede van die tydperk van neoliberalistiese kapitalisme. Die gevolgtrekking word gemaak dat verskuiwings in mense se georiënteerdheid tot fundamentele verskuiwings in persoonsnaamgewingspraktyke lei.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/431
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Sihawukele Ngubane
Nompumelelo Thabethe
spellingShingle Sihawukele Ngubane
Nompumelelo Thabethe
Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
Literator
author_facet Sihawukele Ngubane
Nompumelelo Thabethe
author_sort Sihawukele Ngubane
title Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
title_short Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
title_full Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
title_fullStr Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
title_full_unstemmed Verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die Zoeloekultuur
title_sort verskuiwings en kontinuïteit in persoonsnaamgewingspraktyke in die zoeloekultuur
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2013-08-01
description In alle gemeenskappe word dit aanvaar dat persoonlike naamgewingspraktyke en kultuur met mekaar vervleg is. Aangesien kultuur nie staties is nie, maar dinamies en voortdurend aan die verander, het persoonsname groot verandering ondergaan as gevolg van van sosio-kulturele en politieke faktore. Hierdie artikel besin die verandering en kontinuïteit in die praktyk van persoonsnaamgewing onder die Zoeloes. Nuwe data toon die ontwikkeling vanaf prekoloniale Afrika tot die post-1994 periode in Suid-Afrika. Dit toon ook dat die terugwinning van inheemse name in die nuwe demokratiese bedeling beskou moet word as ’n wyse waarop Afrikane hulle identiteit herdefinieer en herbevestig; dus ’n destigmatisering van hulle kultuur. Hierdie artikel neem sterk standpunt in dat persoonsnaamgewing in enige gemeenskap nie van die sosio-kulturele omgewing losgemaak kan word nie. Persoonsnaamgewing en kultuur is veeleer onlosmaaklik aan die sosio-politieke gegewenheid van ’n spesifieke historiese tydperk verbonde. Hierdie feit word gedemonstreer deur die verskuiwing van persoonsnaamgewingspraktyke wat grootliks deur gemeenskapswaardes geïnspireer was, na dié wat deurspek is met teenstrydighede van die tydperk van neoliberalistiese kapitalisme. Die gevolgtrekking word gemaak dat verskuiwings in mense se georiënteerdheid tot fundamentele verskuiwings in persoonsnaamgewingspraktyke lei.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/431
work_keys_str_mv AT sihawukelengubane verskuiwingsenkontinuiteitinpersoonsnaamgewingspraktykeindiezoeloekultuur
AT nompumelelothabethe verskuiwingsenkontinuiteitinpersoonsnaamgewingspraktykeindiezoeloekultuur
_version_ 1725633737982476288