Tussen Tiers: S.A. Oorlogshelde

Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloë, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk weten...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G.E. Visser
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/554
Description
Summary:Hierdie boek bestaan uit 'n twaalftal ware verhale waarin Paul C. Venter die heldedade van verskeie Suid-Afrikaanse oorlogshelde uit die twee Wereldoorloë, die Koreaanse oorlog en die huidige terroristeoorlog op 'n gedramatiseerde wyse uitbeeld. Die boek is nie bedoel om 'n stuk wetenskaplike geskiedskrywing te wees nie en bring derhalwe, soos die skrywer self in sy voorwoord se, nie juis nuwe feite aan die lig nie. Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en heldemoed, te bereik.
ISSN:2224-0020