Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2)
Met die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus as vertrekpunt, word met die huidige en die vorige artikel gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus in veral Sondag 17 en 22, spesifiek in die konteks van twee besondere eras in die N...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/690 |
id |
doaj-499aeabbcd0649b7912db28e21210547 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-499aeabbcd0649b7912db28e212105472020-11-25T02:41:38ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-08-0147219Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2)Johannes W. HofmeyrMet die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus as vertrekpunt, word met die huidige en die vorige artikel gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus in veral Sondag 17 en 22, spesifiek in die konteks van twee besondere eras in die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk. In die vorige artikel is allereers ’n bespreking gevoer oor die Heidelbergse Kategismus (HK). Daar is gekyk na die resepsie van die betrokke HK-geloofsartikels in die era van Andrew Murray, spesifiek teen die agtergrond van die negentiende-eeuse liberale teologie in Nederland. In die huidige artikel word soortgelyk gekyk na die resepsie van die betrokke HK-geloofsartikels in die NG Kerk na 2000, teen die agtergrond van die herverskyning van die negentiende-eeuse liberale teologie in die vorm van die Jesus Seminaar, die Nuwe Hervorming en ondersteuners daarvan binne die NG Kerk. Sowel die negentiende-eeuse liberale stryd in die NG Kerk asook die stryd oor die opstanding in die NG Kerk van die eerste dekade van die een-en-twintigste eeu, soos verder in hierdie artikel sal blyk, was gekenmerk deur kontekstueelbepaalde uniekhede. Die gemene deler was dat albei deel was van tye van teologiese vrysinnigheid. In die lig van hierdie bespreking word tot die gevolgtrekking gekom dat die NG Kerk tans, betreffende haar identiteit as gereformeerde kerk waarskynlik in ’n kritieke geloofs- en toekomskrisis verkeer. Dit impliseer kommerwekkende gevolge vir haar Skrifverstaan en getuienis as belydenis en belydende kerk van Jesus Christus en haar toekoms. Alleen duidelike visie, verantwoordelike leierskap en ’n herontdekking van die verlossingskrag van Christus se kruis en opstanding sal herstellende, positiewe en dinamiese oplossings kan bied om sodoende die NG Kerk te red van ’n snelwentelende afwaartse spiraal.http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/690ismusLiggaamlike opstandingAndrew MurrayJulian MüllerTeologiese liberalismeNG Kerk: 19e en 21e eeu |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Johannes W. Hofmeyr |
spellingShingle |
Johannes W. Hofmeyr Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) In die Skriflig ismus Liggaamlike opstanding Andrew Murray Julian Müller Teologiese liberalisme NG Kerk: 19e en 21e eeu |
author_facet |
Johannes W. Hofmeyr |
author_sort |
Johannes W. Hofmeyr |
title |
Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) |
title_short |
Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) |
title_full |
Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) |
title_fullStr |
Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) |
title_full_unstemmed |
Die resepsie van die Heidelbergse Kategismus (Sondag 17 en 22) insake die opstanding in die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert 2000 (Deel 2) |
title_sort |
die resepsie van die heidelbergse kategismus (sondag 17 en 22) insake die opstanding in die nederduitse gereformeerde kerk sedert 2000 (deel 2) |
publisher |
AOSIS |
series |
In die Skriflig |
issn |
1018-6441 2305-0853 |
publishDate |
2013-08-01 |
description |
Met die 450e herdenking van die Heidelbergse Kategismus as vertrekpunt, word met die huidige en die vorige artikel gepoog om lig te werp op die plek, die rol en die interpretasie van die opstanding van Jesus Christus in veral Sondag 17 en 22, spesifiek in die konteks van twee besondere eras in die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk. In die vorige artikel is allereers ’n bespreking gevoer oor die Heidelbergse Kategismus (HK). Daar is gekyk na die resepsie van die betrokke HK-geloofsartikels in die era van Andrew Murray, spesifiek teen die agtergrond van die negentiende-eeuse liberale teologie in Nederland. In die huidige artikel word soortgelyk gekyk na die resepsie van die betrokke HK-geloofsartikels in die NG Kerk na 2000, teen die agtergrond van die herverskyning van die negentiende-eeuse liberale teologie in die vorm van die Jesus Seminaar, die Nuwe Hervorming en ondersteuners daarvan binne die NG Kerk. Sowel die negentiende-eeuse liberale stryd in die NG Kerk asook die stryd oor die opstanding in die NG Kerk van die eerste dekade van die een-en-twintigste eeu, soos verder in hierdie artikel sal blyk, was gekenmerk deur kontekstueelbepaalde uniekhede. Die gemene deler was dat albei deel was van tye van teologiese vrysinnigheid. In die lig van hierdie bespreking word tot die gevolgtrekking gekom dat die NG Kerk tans, betreffende haar identiteit as gereformeerde kerk waarskynlik in ’n kritieke geloofs- en toekomskrisis verkeer. Dit impliseer kommerwekkende gevolge vir haar Skrifverstaan en getuienis as belydenis en belydende kerk van Jesus Christus en haar toekoms. Alleen duidelike visie, verantwoordelike leierskap en ’n herontdekking van die verlossingskrag van Christus se kruis en opstanding sal herstellende, positiewe en dinamiese oplossings kan bied om sodoende die NG Kerk te red van ’n snelwentelende afwaartse spiraal. |
topic |
ismus Liggaamlike opstanding Andrew Murray Julian Müller Teologiese liberalisme NG Kerk: 19e en 21e eeu |
url |
http://www.indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/690 |
work_keys_str_mv |
AT johanneswhofmeyr dieresepsievandieheidelbergsekategismussondag17en22insakedieopstandingindienederduitsegereformeerdekerksedert2000deel2 |
_version_ |
1724777457471455232 |