Besoedelingsnavorsing in die Republiek van Suid-Afrika

Besoedeling is ’n komplekse en uitgebreide onderwerp. Daar word probeer om dit te kategoriseer in hanteerbare onderafdelings. Aangesien daar min inligting beskikbaar is oor die besteding van fondse aan navorsing deur die industrie, word daar gekonsentreer op die besteding van fondse deur die staatse...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Aucamp
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1986-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1002