Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?

Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. L. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1987-01-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/906
id doaj-448a96a8289647f584c628224a46adc2
record_format Article
spelling doaj-448a96a8289647f584c628224a46adc22020-11-25T01:11:20ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571987-01-01521-410.4102/koers.v52i1-4.906Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?J. L. van der Walt0Department of Philosophy and History of Education, Potchefstroom Uni­ versity for CHERobin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irrasionalisme" tegniese terme vir 'n besondere benadering tot filosofering is: die irrasionalisme skyn die rol van die rede / die redelike in die wetenskap te erken, maar anders as in die geval van die rasionalisme word die rede nie bloot om sy eie ontwil ingespan nie. Dit word aangewend vir ander, praktiese, sedelike, subjektiewe en selfs terapeutiese doeleindes. Daar is vasgestel dat die meeste van die kenmerkendste eienskappe van die irrasionalisme aangetref kan word in 'n ontleding van die filosofiese oogmerke wat Barrow in 'n aantal van sy jongste werke stel.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/906
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author J. L. van der Walt
spellingShingle J. L. van der Walt
Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet J. L. van der Walt
author_sort J. L. van der Walt
title Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
title_short Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
title_full Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
title_fullStr Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
title_full_unstemmed Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
title_sort is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1987-01-01
description Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irrasionalisme" tegniese terme vir 'n besondere benadering tot filosofering is: die irrasionalisme skyn die rol van die rede / die redelike in die wetenskap te erken, maar anders as in die geval van die rasionalisme word die rede nie bloot om sy eie ontwil ingespan nie. Dit word aangewend vir ander, praktiese, sedelike, subjektiewe en selfs terapeutiese doeleindes. Daar is vasgestel dat die meeste van die kenmerkendste eienskappe van die irrasionalisme aangetref kan word in 'n ontleding van die filosofiese oogmerke wat Barrow in 'n aantal van sy jongste werke stel.
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/906
work_keys_str_mv AT jlvanderwalt isrobinbarrowsmethodofphilosophicalanalysisirrationalistic
_version_ 1725171652418863104