Is robin barrow's method of philosophical analysis "irrationalistic"?
Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irr...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1987-01-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/906 |
Summary: | Robin St. C Barrow se filosofiese metode (d .i. konseptuele analise) kan as irrasionalisties beskou word. Om hierdie stelling te substansieer, word 'n oorsig van die verskille tussen rasionalistiese en irrasionalistiese denke gegee en word nadruk daarop gelê dat "irrasionalisties / irrasionalisme" tegniese terme vir 'n besondere benadering tot filosofering is: die irrasionalisme skyn die rol van die rede / die redelike in die wetenskap te erken, maar anders as in die geval van die rasionalisme word die rede nie bloot om sy eie ontwil ingespan nie. Dit word aangewend vir ander, praktiese, sedelike, subjektiewe en selfs terapeutiese doeleindes. Daar is vasgestel dat die meeste van die kenmerkendste eienskappe van die irrasionalisme aangetref kan word in 'n ontleding van die filosofiese oogmerke wat Barrow in 'n aantal van sy jongste werke stel. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |