Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca)
n Opname is onderneem van die kadmiumvlakke in die tussengetygebied van Valsbaai, Suid-Afrika. Kadmiumkonsentrasies is seisoenaal bepaal in die water en sediment in verskillende lokaliteite. Die metings is oor ’n periode van een jaar gedoen deur seisoenaal monsters te versamel by ses verskillend...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2009-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/52 |
id |
doaj-427e85752370474495bd53d55a399f4d |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-427e85752370474495bd53d55a399f4d2020-11-25T02:02:26ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41732009-09-0128210111835Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca)Koot Reinecke0Naomi Mdzeke1Sophié Reinecke2Departement Plant- en Dierkunde Universiteit van StellenboschDepartement Plant- en Dierkunde Universiteit van StellenboschDepartement Plant- en Dierkunde Universiteit van Stellenboschn Opname is onderneem van die kadmiumvlakke in die tussengetygebied van Valsbaai, Suid-Afrika. Kadmiumkonsentrasies is seisoenaal bepaal in die water en sediment in verskillende lokaliteite. Die metings is oor ’n periode van een jaar gedoen deur seisoenaal monsters te versamel by ses verskillende versamelpunte in en een buite die baai. Dit is met behulp van atoom-absorpsiespektrofotometrie ontleed vir kadmium en die hoogste kontaminasievlakke is by die noordelike kusstreek gevind tussen Strand en Muizenberg waar die digsbevolkte gebiede en die eeste industriële aktiwiteit voorkom. Betekenisvolle variasie in konsentrasies van kadmium het seisoenaal en ruimtelik voorgekom. Die gemiddelde konsentrasies in die water en sediment was in sommige gevalle effens hoër as die vlakke wat deur die Suid-Afrikaanse waterkwalitetis-riglyne aanbeveel is. Kadmiumkonsentrasies is ook in versamelde eksemplare van die mariene slak Oxystele tigrina vir verskillende seisoene vir drie lokaliteite bepaal. Laboratoriumeksperimente is uitgevoer om die opname, akkumulasie en verlies van kadmium in verskillende organe van die tussen-getyslak, Oxystele tigrina te ondersoek. Weefselspesifi eke kadmiumkonsentrasies in kontrole- sowel as blootgestelde lewende eksemplare is vergelyk oor ’n blootstellingsperiode van veertien dae. Die eksperimentele slakke is aan twee subletale konsentrasies van onderskeidelik 0.20 en 0.40 µg/ml watergedraagde kadmium in die vorm van CdCl 2 blootgestel. Die proefdiere is gereeld gemonitor en kadmiumkonsentrasies is in verskillende organe, na suurvertering, atoomabsorpsie-spektrofotometries bepaal. Die resultate het ’n algemene toename van kadmium in die liggame van die slakke uitgewys. Kadmium is in variërende konsentrasies in alle weefsel gevind. ’n Ongeveer liniêre patroon van akkumulasie het aangetoon dat die metaal waarskynlik nie deur O. tigrina gereguleer is nie. Die metaal se teenwoordigheid het verskil tussen die sagteweefsel en skulp op so ’n wyse dat die sagteweefsel normaalweg ’n hoër opnamekoers van die kadmium weerspieël het. Nadat die blootgestelde organismes in kadmiumvrye seewater oorgeplaas is, het gedeeltelike kadmiumverlies wel plaasgevind. Die variasie in kadmiumverlies van die verskillende organe dui moontlik daarop dat slegs ’n gedeelte van die geakkumuleerde kadmium sterk gebind was in sekere weefsels of organe. Die behoud van kadmium in beide sediment en diereliggame was sodanig dat afgelei kan word dat kadmium teen huidige omgewingskonsentrasies in sekere dele van Valsbaai, wat algemeen as laag beskou word, steeds met verloop van tyd in hierdie tussengetydiere kan akkumuleer tot vlakke wat nadelig is vir die spesies self, maar ook vir hulle redatore. Dit sal veral kan gebeur indien fi siese toestande verander om die biobeskikbaarheid te verhoog.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/52Swaarmetaalkadmiumbio-akkumulasiemariene besoedelingOxystele |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
Koot Reinecke Naomi Mdzeke Sophié Reinecke |
spellingShingle |
Koot Reinecke Naomi Mdzeke Sophié Reinecke Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) South African Journal of Science and Technology Swaarmetaal kadmium bio-akkumulasie mariene besoedeling Oxystele |
author_facet |
Koot Reinecke Naomi Mdzeke Sophié Reinecke |
author_sort |
Koot Reinecke |
title |
Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) |
title_short |
Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) |
title_full |
Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) |
title_fullStr |
Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) |
title_full_unstemmed |
Kadmium in Valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, Oxystele tigrina (Mollusca) |
title_sort |
kadmium in valsbaai: moniteringspotensiaal van die mariene slak, oxystele tigrina (mollusca) |
publisher |
South African Journal of Science and Technology |
series |
South African Journal of Science and Technology |
issn |
0254-3486 2222-4173 |
publishDate |
2009-09-01 |
description |
n Opname is onderneem van die kadmiumvlakke in die tussengetygebied van Valsbaai, Suid-Afrika. Kadmiumkonsentrasies is seisoenaal bepaal in die water en sediment in verskillende lokaliteite. Die metings is oor ’n periode van een jaar gedoen deur seisoenaal monsters te versamel by ses verskillende versamelpunte in en een buite die baai. Dit is met behulp van atoom-absorpsiespektrofotometrie ontleed vir kadmium en die hoogste kontaminasievlakke is by die noordelike kusstreek gevind tussen Strand en Muizenberg waar die digsbevolkte gebiede en die eeste industriële aktiwiteit voorkom. Betekenisvolle variasie in konsentrasies van kadmium het seisoenaal en ruimtelik voorgekom. Die gemiddelde konsentrasies in die water en sediment was in sommige gevalle effens hoër as die vlakke wat deur die Suid-Afrikaanse waterkwalitetis-riglyne aanbeveel is. Kadmiumkonsentrasies is ook in versamelde eksemplare van die mariene slak Oxystele tigrina vir verskillende seisoene vir drie lokaliteite bepaal. Laboratoriumeksperimente is uitgevoer om die opname, akkumulasie en verlies van kadmium in verskillende organe van die tussen-getyslak, Oxystele tigrina te ondersoek. Weefselspesifi eke kadmiumkonsentrasies in kontrole- sowel as blootgestelde lewende eksemplare is vergelyk oor ’n blootstellingsperiode van veertien dae. Die eksperimentele slakke is aan twee subletale konsentrasies van onderskeidelik 0.20 en 0.40 µg/ml watergedraagde kadmium in die vorm van CdCl 2 blootgestel. Die proefdiere is gereeld gemonitor en kadmiumkonsentrasies is in verskillende organe, na suurvertering, atoomabsorpsie-spektrofotometries bepaal. Die resultate het ’n algemene toename van kadmium in die liggame van die slakke uitgewys. Kadmium is in variërende konsentrasies in alle weefsel gevind. ’n Ongeveer liniêre patroon van akkumulasie het aangetoon dat die metaal waarskynlik nie deur O. tigrina gereguleer is nie. Die metaal se teenwoordigheid het verskil tussen die sagteweefsel en skulp op so ’n wyse dat die sagteweefsel normaalweg ’n hoër opnamekoers van die kadmium weerspieël het. Nadat die blootgestelde organismes in kadmiumvrye seewater oorgeplaas is, het gedeeltelike kadmiumverlies wel plaasgevind. Die variasie in kadmiumverlies van die verskillende organe dui moontlik daarop dat slegs ’n gedeelte van die geakkumuleerde kadmium sterk gebind was in sekere weefsels of organe. Die behoud van kadmium in beide sediment en diereliggame was sodanig dat afgelei kan word dat kadmium teen huidige omgewingskonsentrasies in sekere dele van Valsbaai, wat algemeen as laag beskou word, steeds met verloop van tyd in hierdie tussengetydiere kan akkumuleer tot vlakke wat nadelig is vir die spesies self, maar ook vir hulle redatore. Dit sal veral kan gebeur indien fi siese toestande verander om die biobeskikbaarheid te verhoog. |
topic |
Swaarmetaal kadmium bio-akkumulasie mariene besoedeling Oxystele |
url |
http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/52 |
work_keys_str_mv |
AT kootreinecke kadmiuminvalsbaaimoniteringspotensiaalvandiemarieneslakoxysteletigrinamollusca AT naomimdzeke kadmiuminvalsbaaimoniteringspotensiaalvandiemarieneslakoxysteletigrinamollusca AT sophiereinecke kadmiuminvalsbaaimoniteringspotensiaalvandiemarieneslakoxysteletigrinamollusca |
_version_ |
1724953014680158208 |